|
Gecko Fert (Pty) LTD
Langfos is die enigste Organiese Sedimentere
Rots Fosfaat gemyn in Suid Afrika
Langfos (P) 80-100g/kg was intensief gemyn van 1923 tot 1994 en boere wie Langfos gebruik het kan steeds die positiewe effekte sien wat dit in hul lande het.
In 2010 is ‘n nuwe myn [Gecko Fert] oopgemaak by Langebaanweg en is huidiglik in werking en is gereed om weereens ‘n ferm plek in die landbou sektor in te neem.
Rehabilitasie van Gecko Fert (Pty) Ltd myn by Langebaanweg : |
|